Medewerker | Contributor

Jaco Jacobs
Bioskets | Biography
 

Jaco Jacobs het reeds op hoërskool die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse kompetisie en die ATKV se skryfwedstryd gewen, asook die Poortprys vir prosa en poësie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. In sy matriekjaar het hy begin om verhale vir tydskrifte soos Sarie te skryf. Hy woon in Bloemfontein en skryf kortverhale, gedigte en grilboeke vir jong lesers.




Opgedateer/Updated: 2007-11-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



Spesiale projekte | Special projects