Medewerker | Contributor

Jaco Fouché
Bioskets | Biography
 
Jaco Fouché is skrywer van die roman Die Ryk van die Rawe (1996) wat met die Eugène Marais-prys bekroon is en ‘n finalis was vir die M-Net Literêre Toekenning, die kortverhaalbundel Paartie by Jake’s (1997), Die Avonture van Pieter Francken (2005), Twee Dae in Mei (2007), die bundel Skrywersblok (2009), Ed van Inligtingstelsels (2009), Die Grysland-verblyf (2010) en Verstevlei wat pas by Human & Rousseau verskyn het.