Medewerker | Contributor

George Claassen
Bioskets | Biography
 

George Claassen is ’n bekroonde wetenskapjoernalis en buitengewone professor in wetenskapjoernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, waar hy ook agt jaar lank hoof van die Department Joernalistiek was. Hy is ’n voormalige president van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Wetenskapjoernaliste (2008-2009) en was sewe jaar lank wetenskapredakteur van Die Burger. Hy is medesamesteller van Die Groot Aanhalingsboek (Human & Rousseau) en ook skrywer van die topverkoper oor wetenskap en pseudowetenskap, Geloof, Bygeloof en Ander Wensdenkery – Perspektiewe op Ontdekkings en Irrasionaliteite (Protea Boekhuis).



Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



Spesiale projekte | Special projects