Medewerker | Contributor

Chrisna Beuke-Muir
Bioskets | Biography
 

Chrisna Beuke-Muir is 'n dosent aan die Universiteit van Namibië. Saam met Afrikaanse letterkunde doseer sy ook Nederlandse literatuur, en is verantwoordelik vir die skakeling met Nederland en die Nederlandse taal. Sy is ook self digter, en het in 2002 saam met twee kollegas van die Departement Uitvoerende Kunste 'n hoorbeeld op CD vrygestel. Haar navorsing gaan onder meer oor die rol van die Boesman in Piet van Rooyen se werke. Sy is sedert Junie 1985 aan UNAM verbonde.

 

Opgedateer/Updated: 2006-11-28
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



Spesiale projekte | Special projects