Medewerker | Contributor

Harry Kalmer
Bioskets | Biography
 

Harry Kalmer is die skrywer van 18 opgevoerde toneelstukke en 6 boeke prosa. Vier van sy toneelstukke is vir TV verwerk en uitgesaai. Hy woon in Johannesburg.

Sy jongste boek, Groceries: 56 Stories oor huishoudelike, is volkleur en geïllustreer deur dertig kunstenaars uit Suid-Afrika, VSA, Wallis, Holland en Indië. Dit het pas by Lapa verskyn, is gekies vir Exclusive Books se 2006 Publisher’s Choice en as ’n ATKV geskenkboek. 10 000 eksemplare is reeds verkoop.



Spesiale projekte | Special projects