Medewerker | Contributor

Etienne Viviers
Bioskets | Biography
 
Etienne Viviers is 'n doktorale student in musikologie aan die Universiteit Stellenbosch. Tans fokus sy navorsing op manifesterings van utopie in Suid-Afrikaanse musiek en musikale diskoerse. Benewens sy musikologiese studies is Etienne ook opgelei as 'n klassieke sanger.

Spesiale projekte | Special projects