Medewerker | Contributor

Naomi Meyer
Bioskets | Biography
 

Naomi Meyer is 'n nie-praktiserende prokureur. Ná haar regstudies en klerkskap in Bloemfontein, voltooi sy haar meestersgraad met lof by die Universiteit van Kaapstad, Departement Afrikaans en Neerlandistiek. Sy is in 2000 en in 2001 voltyds betrokke by LitNet en by die Taalsekretariaat. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon, waar sy kontraktueel by ’n regsuitgewer betrokke was, regsassistentswerk by ’n een-man-prokureur verrig het en vyf jaar viool by ’n musiekskool gegee het. Haar jeugroman, Ruik jy die Filmster, het in September 2006 by Tafelberg verskyn. Deesdae is sy terug in Stellenbosch as LitNet se Inhoudsbestuurder.

Opgedateer/Updated: 2011-10-10
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za