Medewerker | Contributor

Nicky Grieshaber
Bioskets | Biography
 
Ek woon en werk (van die huis af) in Pietermaritzburg. Ek is getroud, met drie kinders, ’n skoondogter en ’n kleinseun. Ek speel muurbal (te selde) en draf (feitlik nooit nie). Om te ontspan luister ek ligte musiek (gewoonlik terwyl ek werk) en speel klavier (nogal heelwat).


I live and work (from home) in Pietermaritzburg. I am married, with three children, one daughter-in-law and one grandchild. I play squash (too seldom) and jog (hardly ever). To relax I listen to light music (usually while I’m working) and play the piano (quite a bit).