Medewerker | Contributor

Hennie van Coller
Bioskets | Biography
 

Hennie van Coller, uitstaande professor en departementshoof van Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, het onder meer die samestelling en redigering waargeneem van die driedelige Afrikaanse literatuurgeskiedenis Perspektief en profiel, wat in die afgelope dekade gepubliseer is. Voorts is hy ’n poësievertaler (Bandelose gedigte van Luuk Gruwez, 2007) en literêre resensent, en daar het reeds meer as ’n honderd wetenskaplike artikels, boeke en boekhoofstukke uit sy pen verskyn.

 

Opgedateer/Updated: 2011-03-10

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za