YouTube-onderhoud: Carl Rohwer

  • 0

Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.

Hy gesels hier oor homself en sy akademiese agtergrond en bespiegel of hy homself as ’n wiskundige, ingenieur of selfs filosoof beskou. Hy bespreek die oorsprong van die LULU-teorie en waar die naam “LULU” vandaan kom en brei uit op die stelling wat hy ’n tyd gelede gemaak het: “’n Mens verstaan enigiets beter as jy in terme van LULU daaraan dink.” Hy gesels ook oor sy interessante stokperdjies, byvoorbeeld die bou van radiobeheerde helikoptertjies en die restourasie van Porsches.

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

Top