US Woordfees- en LAPA-gesprek oor die sielkunde van die krimi

  • 0

Vanjaar op die program van die US Woordfees 2015:

Die sielkunde van die krimi, met Martin Steyn en Madelein Rust

Aangebied deur Lapa
Martin Steyn (Skuldig) en Madelein Rust (Monstersaad), beide skrywers van krimiboeke, albei met ’n sielkunde agtergrond, ontleed die genre saam met ’n derde sielkundige, ST Potgieter, wat krimi’s lees. Martin en Madelein se boeke ondersoek die donker binneste van die psige. Hoe ervaar die skrywers dit en waarom fassineer dit hulle so?

9 Maart 14:00 | Erfurthuis | 50min | R40

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top