Poolshoogte
Aangebied deur LitNet Akademies
Met Louise Viljoen, Francis Galloway, Bettina Wyngaard, Marga Stoffer
Gespreksleier: Sonja Loots
Poolshoogte, definisie (volgens Verklarende Afrikaanse Woordeboek, Pharos):
Die ware noorde of suide, die hoogte van die pool bokant die horison. Om die poolshoogte te neem, is om inligting in te win, ’n saak te ondersoek.
En wat LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres ondersoek het, is die stand van die Afrikaanse letterkunde, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.
11 Maart 15:00 | Boektent | 50min | R50
Hieronder verskyn 'n lys van die seminaarbydraes wat op LitNet geplaas is en tydens die Diskoers-gesprek bespreek sal word.
Gesprekspunte:
Oor DIE PRODUKSIE- EN LEESPROSES, nuwe verwikkelinge en verliese, ook winste
|
|
Van bromied tot kuber-ink: Die produksie- en leesproses by uitgewers Kerneels Breytenbach |
|
Hekwagters en oop hekke Joan Hambidge |
|
lewe = fees Darryl David |
|
Call girls maak nie lekker ontbyt nie Henry Jack Cloete |
|
Afrikaans se grootste topverkoper Pieter GR de Villiers |
|
Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf? Francis Galloway |
|
Die skrywer as handelsmerk Derick Muller |
|
Die bedryf van ’n aanlyn digkunsakademie Nini Bennett |
|
Terugvoering uit die kolonie Jo Prins |
|
Die ander 85% Melt Myburgh |
|
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (1970–2014) – al 44 jaar ononderbroke aktief op koers Corlietha Swart |
|
Skuil daar nog iets agter “een titel per vak, per graad, per taal”? Nicol Faasen |
|
'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling) Henning Snyman |
|
DBO se een boek per vak per graad: Waarom is die skrywers so stil? Anoniem |
Oor, in die akademie, INTERESSANTE NUWE NAVORSING OF NAVORSINGSGEBIEDE wat verken behoort te word en nie verken word nie
|
|
Van WVK tot sosiale-netwerk-grafika: Twee dekades van letterkundige navorsing Helize van Vuuren |
|
Hoe en waarheen vloei die stroom? 'n Besinning oor literêre ontwikkelinge Heilna du Plooy |
|
Vlugskrifnotas (vir ’n toekomstige argument) Charl-Pierre Naudé |
|
Afrikaanse geskiedskrywing: ’n Nuwe geslag, ’n nuwe ruimte, ’n nuwe uitdaging Lindie Koorts |
|
Waarnemings en wense van ’n onderwyser-bibliotekaris Coenraad Walters |
|
Die nuwe Perspektief en profiel. 'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis as kanoniseringsinstrument Hennie van Coller |
Oor VERNUWING: nuwe tegnieke, vernuwing, genrevernuwing – of die gebrek daaraan
|
|
Twintig jaar na demokrasie: Realiteitshonger, die populêre wending en transnasionalisme Willie Burger |
|
’n Moeilike geboorte en skielike grootword: Suid-Afrikaanse misdaadfiksie Jonathan Amid |
|
Skryf ’it soes jy praat Nathan Trantraal |
|
Is daar 'n alien op jou stoep? Koos A Kombuis |
|
Wat die flieks ons wys oor boeke Suzette Kotzé-Myburgh |
|
Verhaal verwerk vir film Nicole Strauss |
Oor DIE ROL VAN SKRYWERS IN SOSIALE VERBAND (“BETROKKENHEID”) al dan nie en hoe boeke en/of boekmense gereageer het op maatskaplike of politieke kwessies (byvoorbeeld wetgewing) al dan nie – en hoekom (nie) |
|
Die oes is groot ma die arbeiders is min Shirmoney Rhode |
|
Oor puisies, pitswere en die gevreesde nege-oog Izak de Vries |
|
Van labels en ghetto's Bettina Wyngaard |
|
Weet Steve wat hy sing? Johann Rossouw, Deon Opperman |
|
Oor sosiale betrokkenheid Hein Willemse |
|
Die tasbaarheid en die on(aan)tasbaarheid van literatuurteorie: ekokritiek en die nuwe materialisme Susan Smith |
|
Oor die army, generasies en selfportrette Jaco Fouché |
|
Die onsamehangende en subjektiewe mymeringe van 'n reisende skrywer Wilna Adriaanse |
|
Laat die skrywers skrywe Jaco Botha |
Oor DIE EKSTERNE VERHOUDINGS tot Afrikaanse letterkunde
|
|
Afrikaanse literatuur in de Lage Landen Ingrid Glorie |
|
“Ontruiming” of “verruiming” in Engelstalige Suid-Afrikaanse letterkunde? Leon de Kock |
|
Die Suid-Afrikaanse neerlandistiek, ’n terughunkering na die Ryk? Wium van Zyl |