US Woordfees 2015: Foto's van Zelda la Grange: Goeiemôre, mnr Mandela

  • 0

Zelda la Grange se Goeiemôre,  mnr Mandela (Penguin Random House) was ’n kits-blitsverkoper, maar wie is Zelda regtig? Piet Croucamp het dit probeer uitvind in die US Woordfees Boektent.

Melt Myburgh van Penguin-uitgewers stel vir Zelda la Grange en Piet Croucamp bekend vir ’n Boektent-gesprek oor Zelda se Goeiemôre, mnr Mandela.

Twee merkwaardige mense gesels oor ’n selfs meer merkwaardige mens.

Foto's © Gerrit Rautenbach

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top