Ek plaas ’n foto van ’n simulasie van die unieke gebeurtenis op 12 Oktober later hierdie jaar wanneer die skaduwees van drie van die Galileaanse mane gelyktydig op Jupiter waargeneem sal kan word.
Jammer, dit gaan bietjie laat in die oggend wees vir ons om dit behoorlik waar te neem.

Groete
Panda


Kommentaar
Illusies, Panda. Alles net illusies. 🙂
Panda
Brianvds
Dis soos jy sê. Maar hoekom sal ons nou Thomas se pret bederf ingeval sy teleskoop dalk met die wonderlike tegnologie toegerus is. Ek wonder net of die illusies ook skaduwees kan genereer?
Thomas
Geniet dit in Namibië. Die sterrehemel is daar van die heel beste.
Voorspoed ook met die laaste skof met die verhandeling.
Groete vir beide
Panda