Ter viering van die Man Booker International Prize 2015

  • 0

Die tien finaliste van die Man Booker se internasionale skrywersprys van 2015, onder wie Marlene van Niekerk sorteer, is op 24 Maart bekend gemaak. 'n Vieringsgeleentheid hiervan het vir die eerste keer in die geskiedenis van die prys in Afrika by die Centre of the Book op die kampus van die Universiteit van Kaapstad plaasgevind. Izak de Vries deel sy eerste foto's van die aand met LitNet se lesers. Nog foto's van die geleentheid sal volg.

Jonathan Taylor CBE (trustee), Wen-chin Ouyang, Nadeem Aslam, Elleke Boehmer, Marina Warner CBE (voorsitter) en Edwin Frank

Rocky Ralebipi-Simela

Isobel Dixon en Marlene van Niekerk

Jonathan Taylor CBE (trustee)

Karen Brynard en Marlene van Niekerk

Marina Warner CBE

Lees nog besonderhede omtrent die kortlys.

Lees 'n oorsig van die vieringsgeleentheid en kyk na die foto's.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top