Skryfkompetisie: Liefde op papier – wenners aangekondig!

  • 1

Hierdie skryfkompetisie is nou gesluit.

 

Die volgende twee gedigte het die kompetisie gewen:

Eerste plek: Ontdekkingsreis deur Riette Hugo.

Tweede plek: Paradyspad deur Hannes Steyn.

Spesiale vermelding moet beslis ook van hierdie gedig gemaak word:

Yin en yang deur Fanie Viljoen.

Baie geluk aan die wenners. Julle het ons beïndruk.

 


 

Kan jy op papier liefde maak in Afrikaans? Skryf 'n lyflike liefdesgedig en jy kan 'n Afrikamasutra of Afrikamasutratjie wen!

Stuur jou inskrywing aan: wen@litnet.co.za

Sluitingsdatum: 5 Januarie 2015

Nog inligting:

  • Maak seker dat jou naam, van en kontakbesonderhede jou gedig vergesel. Jy mag wel die gedig onder 'n skuilnaam publiseer.
  • Maksimum vyf gedigte per persoon sal aanvaar word.
  • Lengtebeperking: Maksimum 250 woorde per gedig.
  • Alle goedgekeurde inskrywings sal op LitNet verskyn.

Wat is die Afrikamasutra? Lees hier 'n onderhoud met illustrasies oor die eerste Afrikaanse vertaling van die Kama Sutra.

Afrikamasutra
Ilse Carla Groenewald
Illustrasies: Diek Grobler, Hardus Koekemoer, Marna Schoeman
ISBN: 9781868887255
Uitgewer: Unisa Press

Koop die Afrikamasutra by Kalahari.com

Afrikamasutratjie
Ilse Carla Groenewald
Illustrasies: Diek Grobler, Hardus Koekemoer, Marna Schoeman
ISSN: 9781868887507
Uitgewer: Unisa Press

Koop die Afrikamasutratjie by Kalahari.com

Illustrasies uit die Afrikamasutra:

Illustrasie deur Diek Grobler Illustrasie deur Marna Schoeman
 
Illustrasie deur Hardus Koekemoer Illustrasie deur Diek Grobler

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top