US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet Storie-slypskool

  • 0

 

Sanlam | LitNet Storie-slypskool

Ondersteun deur Sanlam, in samewerking met LitNet

Hoe betower jy met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Kom leer die towerformules van tydskrifverhaal-skryf by die meesters: Corlia Fourie, Elize Parker, Alta Cloete en Madri Victor. Om deel te neem aan hierdie slypskool wat by US Woordfees 2014 aangebied sal word, stuur jou eie storie aan LitNet voor 19 Februarie, by skryfskool@litnet.co.za.

Datum: 11 Maart, om 09:00.
Plek:    Stellenbosch Hotel
Duur:   210 minute
Prys:    R300 (Middagete ingesluit)

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top