Hierdie skrikkeljaar plaas LitNet die kollig op Suid-Afrika se mees geliefde en talentvolle illustreerders. Hulle deel hul gedagtes, inspirasie en hul kuns met Bibi Slippers. This leap year, LitNet decided to place the spotlight on some of South Africa's brightest and most talented illustrators. They share their thoughts, their inspiration and their art with Bibi Slippers.
Artikels wat in LitNet Akademies verskyn het, laat die vraag ontstaan of ekokritiek in Suid-Afrika aan die groei is. Kenners geen hul mening.