Pad na my hart

  • 0

Pad na my hart

Deur die donker sal ek stap
My hart, die is swart van smart.
Sodra my hart aan vreugde vat
Sal die donker sy passie vat.

Soos die dae van smart my hartjie verhard,
is daar ’n liggie wat ’n traan laat spat.

Met trots en selfbeheer sal die swart my emosies beheer.
Maar daar is ’n dag
Wat sy vir my sal wag
In wit gekleed kom sy my hart verteer.

Al die swart weggevat
Liefde en lig kom nou passie vat.

Aan die een wat my hart kom leen.
Sal ek stap, die pad na haar hart.

Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie

Lees die ander inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top