Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Tweede weergawe van kortverhale

  • 2

Die skrywers op die kortlys  kry die geleentheid om hul verhale na aanleiding van twee keurverslae en terugvoering van ervare keurders af te rond. Die eerste en tweede weergawe van elke verhaal sowel as die keurverslae sal ook op LitNet geplaas word, sodat skrywers wat nié die kortlys gehaal het nie, ook uit die proses kan leer.

Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Likkewaan Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Binnekort Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Komplottery Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Die koekie-tannie Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Lettie se verlies Leti Kleyn se keurverslag

Die vrese van Fritz Wessels Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Drie daggakoppe rook tesame Leti Kleyn se keurverslag

Een in ’n miljoen Leti Kleyn se keurverslag

Een, twee, drie, blok myself Leti Kleyn se keurverslag

Die engel se exhaust het aan 'n stuk draad gehang Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Martine se teepot Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Maslow Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Pêrels voor die swyne Leti Kleyn se keurverslag

Ontspoor Leti Kleyn se keurverslag

The day Madiba died Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Utopia Leti Kleyn se keurverslag

Keerom Leti Kleyn se keurverslag

 



Klik hier vir die eerste weergawes en keurverslae van die kortverhale

Klik hier vir die kortlyskandidate

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top