Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Tweede keurverslag van "Drie daggakoppe rook tesame"

  • 0

Drie daggakoppe rook tesame: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

 



Drie daggakoppe rook tesame

Die skrywer het baie moeite gedoen om aandag te gee aan die kommentaar en kritiek wat gelewer is. Na my mening het dit ’n besliste verbeterde tweede weergawe opgelewer. Ek wil die skrywer egter aanmoedig om nog ’n keer aandag te skenk aan die dialoog en neweteks by die spreekbeurt aanduidings. Dit is moeilik om drie karakters in dialoog te vervolmaak ... maak nie alle spreekbeurte hoef aan iemand spesifiek gerig te word nie. Kyk byvoorbeeld na moontlikhede waar die stellings maar algemeen gerig kan word (die situasie is reeds so absurd), eerder as om aan te dui watter twee van die drie met mekaar in gesprek is. Waak ook teen lang tegniese beskrywings (sit die bottel neer, tel dit op, gee dit aan, bene wat links oor regs gekruis word, sonder om te besef dat sy nie daarvan geëet het nie, hy verbeel hom hy voel naar, ens.)

 


 

Lees die tweede weergawe: "Drie daggakoppe rook tesame"

Lees die eerste weergawe: "Drie daggakoppe rook tesame"

Lees die eerste keurverslag oor "Drie daggakoppe rook tesame"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top