LitNet-blits #9

  • 0

LitNet-blits #9: 13.06.2012

Like dit op Facebook en vertel jou vriende: 

Win a copy of Judy Croome’s Dancing in the Shadows of Love

Waaroor LitNetters praat:

Mans wat resepte by die braaivleisvuur uitruil, kapokaartappel wat kleef soos gom en ’n lekker beesstertresep.

Sê jou sê oor:

Dolleë sale by kraakvars Afrikaanse musiekteater.

Die lees werd:

"Wildernis is nie eenvoudig nie ..."

Hierdie is LitNet-blits #9. Jy ontvang reeds elke Vrydag die LitNet-nuusbrief. As jy boonop elke Woensdag die LitNet-blits wil ontvang, stuur ’n e-pos aan naomimeyer@litnet.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top