Liefde op papier: Vorms

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Vorms

wanneer die verlange gryp
vind ek in my werk,
die vorm van jou bolip,
die kurwe van jou neus
en spring kleur
en lyne uit
wat verwondering
in my bring

 

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top