Liefde op papier: Verwarring

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Verwarring

Die woord liefde is verwarrend
want wie kan liefhê
soos hemelinge gode dien.

Jy, wat in die beeld van Adonis
gestalte vind se volmaaktheid
is in die Dawidbeeld gegiet.

Verniet buig ek my voor jou
in aanbidding neer.

Wat moet ek doen om Narcissus te bemin?
Jou Apollo-belt besing?
Of soos fetisje-vissies foutloos
aan jou stingel knibbel

totdat jy standbeeldstyf my verdryf
om jou minnaar te ontvang.

 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top