Liefde op papier: Liefdespapier

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Liefdespapier

Hoe moeilik kan dit tog wees?

Om persoonlike hekke en sluise
                Ontsluit te kry
Om die sosiale vrese
                Afgedraai te kry
Om privaat gedagtes
                Vertoon te kry ...

Dis sielewroeging!

Om die monster van liefdesdrang
op papier vas te vang.

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top