Liefde op papier: Lewensles: Speels of spuls?

  • 1
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Lewensles: Speels of spuls?

soos ’n suier
wat glad
klam en vurig
op en af
die gevoel van duisende
nee miljoene
sagte vingertjies
strelend tergend
oor en om my
kloppende bloeddruk
keer maar ek kan nie
tsunami vanuit my liggaam
vloei oor jou diepe binneste
jy snik
jy sug
drywend in die melkweg
van sonde en lus
die liggaam ruk
rol en dryf
nagedagte: gaan twee nou drie word?
gaan die gevoel bly staan?
net tyd sal leer

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top