Liefde op papier: Jy met jou oë so mooi

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Jy met jou oë so mooi
en jou liefde vir my so groot soos ‘n vlooi,
Wat kan ek maak
om jou hart te raak?

Hoekom word ek sag
as ek dink aan jou lag?
Hoekom word ek sag
as ek dink aan ons eerste soen?
Hoekom word ek sag
as ek dink aan wat jy alles vir my doen?
Hoekom word ek sag
as ek jou lyf langs my voel?
Hoekom word ek sag
ek mis jou in die middel van die nag?
Hoekom word ek sag
hoe lank moet ek nog wag?

Ons was so passievol
het orals rondgerol.
Daai keer op die trein
ek dog jy  het verdwyn
maar toe verskyn jy naak
en ek was niks meer vaak!
Jou borste so volrond
wat ek vertroetel  met my mond.
Ek was gek
het gedink alles is perfek.
Die eendag het jy nog by my gelê
en toe net totsiens gesê!

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top