Liefde op papier: Die drie

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Die drie

Die drie dae
Voor ek jou sien
huiwer ek op fyndraai

Jou soen laat my bewerig sit
jou reuk is bekend
jou lippe laat my
soel someraande sien
ons lywe verstrengel in mekaar

in jou oë is dieselfde beloftes
wat ek onthou
van ’n tyd toe ek jou nabyheid daagliks kon indrink

nou is daar net
flitse vlees
liggaamsappe wat drup
visioene van lyflike plesier
en woorde op papier

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top