Liefde op papier: Die ander vrou

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Die ander vrou

Elke oggend roep sy jou
  op druppels dou
Brand warm lippe suikersoet
Blonde hare in winkende gloed
’n vlam vat berg en vlei
  vel lek vel
Dit strek na son en maan
die sterre in vurige ekstase
  van riet en suiker
Totdat jy rokerig bly lê en weet

Jy’s weer op jou knieë

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top