Liefde op papier: Betekenis?

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Betekenis?

Jy is
wat gebeur tussen
’n simbool en ’n konsep

Jy is
die heimlikversteekte
in ’n metafoor

Die Hoekom
van hoekom
die motreën soos jou hande oor my rug prikkel

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top