Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur De Waal Venter

  • 0

 

haikoe 1

Weerlig sny splete,
maak die nag 'n oomblik dag –
ver dink jy in daai flits.

haikoe 2

Rivier dreun volpens,

rol klippe luidkeels ondertoe –

nou't ons vetter grond.

 
 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top