NB-Uitgewers het Woensdag 12 Maart 'n heerlike skrywerspartytjie by Oude Libertas op Stellenbosch gehou. Naomi Bruwer het saam gaan kuier en het tussendeur 'n paar foto's geneem.
Vicky Davis en Simone Hough
Rudie van Rensburg
Wilna Adriaanse
Rudi Venter
Thérèse Herbert
Carina Truyts
James Woodhouse
Jan van Tonder
Vian Oelofsen
Kristel Loots
Hevette le Grange
Sampie Terreblanche en sy dogter Marié Kirsten
Leon van Nierop
Riette Rust
Corlia Fourie
Eloise Wessels
Hermann Giliomee
Riana Barnard, Mariël le Roux en Riet de Jong-Goossens
Eloise Wessels het in haar kort toespraak ook 'n kort advertensie ingewerk vir die Groot Romanwedstryd, waarvoor inskrywings in September vanjaar sluit. Daar is R350 000 prysgeld op die spel. Lees hier al die inligting.