SêNet-briewe | Letters

 
Formidabele vroue en misrabele vroue
My duimsuig joernalisvriend, Mutz Willigh, deel my vertroulik mee dat kykNET ’n ander program oor vroue beplan sodra ’Formidabele Vroue’ afgeloop is. Die program se naam sal ’Miserabele Vroue’ wees. Hulle wag nog name in wat vir hierdie program sal kwalifiseer, maar intussen het hulle reeds iemand geïdentifiseer om die program mee af te skop. Sy is die agbare minister van Basiese Onderwys, me Angie Motshekga.

Ek is daarvan oortuig dat nog name deur SêNetters aan kykNET voorgelê sal word.

Enjee

Comments 1 Reaksies | 1 Comments
Delete Comment
avatar
Jaco
2012-06-28 @18:30

Jaco

 

Wonder hoe hulle die misrabelste onder die misrabeles die hoof kon oorgesien het, nl. Winnie Mandela.  "Viva! Viva! Wees misrabel, Viva!

 

Jaco Fourie

   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address