Finaliste van ATKV-Mediaveertjies bekend

  • 0

Die ATKV glo daaraan om uitnemendheid in Afrikaans te bekroon. Een van die mees gesogte toekennings in die Afrikaanse mediabedryf is ’n ATKV-Mediaveertjie, ’n toekenning wat jaarliks toegeken word aan uitblinkers in die gedrukte en elektroniese media, radio en televisie. Só lyk die top drie finaliste in elke kategorie (in alfabetiese volgorde) vir vanjaar se toekennings:  


Radiopryse

Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram

  • Martelize Brink - Oggend op RSG: Tobie Cronje - RSG
  • Ettienne Ludick - RSG Sport: Zola Budd - RSG
  • Johan van Lill - Kruis en Dwars: Hettie Brittz - RSG

Beste insetsel in ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram

  • Martelize Brink - Oggend op RSG: Elisabeth en Rocher du Toit - RSG
  • Ettienne Ludick - RSG Sport: Ellis Park - Veld van drome - RSG
  • Johan Rademan - Reis Sonder Grense: Berggorillas - RSG

Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n nuus- of dieptenuusprogram

  • Lynette Francis - Praat Saam: Magiese Madiba - RSG
  • Ettienne Ludick - Praat Saam: Suid-Afrika en welsyn - RSG
  • Ivor Price - Praat Saam: Parool - RSG

Beste insetsel in ’n nuus- of dieptenuusprogram

  • Izak du Plessis - Monitor: Bendegeweld - RSG
  • Foeta Krige - Monitor: Moslem-vlugtelinge - RSG
  • Mia Malan & Darren Taylor - Monitor: Masizini - RSG

Beste vermaaklikheids- of joernaalprogram

  • Martelize Brink - Oggend op RSG - RSG
  • Ettienne Ludick - Tempo op RSG - RSG
  • Johan Rademan - Reis Sonder Grense - RSG

Beste nuus- of dieptenuusprogram

  • Lynette Francis - Praat Saam: Dwelms in Eldorado Park - RSG
  • Angie Kapelianis - Mandela Nuusflits - RSG
  • Melissa Tighy - Monitor & Spesiale Uitsending: Mandela begrafnis - RSG

Beste dokumentêre program of programreeks

  • Mia Malan & Darren Taylor - Bulungula - RSG
  • Merentia van der Vent - Nelson Mandela-huldeblyk - Radio Tygerberg 104FM
  • Christelle van Tonder - ’n Onderstebo wêreld - RSG

Beste radiodrama of -teater

  • Margot Luyt - Bagasie - RSG
  • Johan Rademan - Offer - RSG
  • Leon van Nierop - My Japan - RSG

Beste aanbieder by ’n gemeenskapsradiostasie

  • Benescke Janse van Rensburg - Bonanza - Radio Tygerberg 104FM
  • Heinrich Marnitz - Sport op Saterdae - Radio Pretoria
  • Anton Treurnich - Vuurvas - Radio Tygerberg 104FM

Pryse vir gedrukte en digitale media

Koerante:      

In-diepte artikels/Ondersoekende joernalistiek

  • Willemien Brümmer - Die storie van skutter Luiters - By: Media24
  • Louise Ferreira - Ontmagtig, ontmens, ontman - By: Media24
  • Pieter-Louis Myburgh - Steroïde in die skrums - Rapport

Beste persoonlikheidsprofiel

  • Willemien Brümmer - Middagete met Johan Degenaar - By: Media24
  • Vicus Bürger - Die 'mense' in Harriet se lewe - Volksblad
  • Murray La Vita - Terug uit die land van stilte - Die Burger

Kunste-artikel

  • Willemien Brümmer - Middagete met Hennie Aucamp - By: Media24
  • Murray La Vita - ’n Vrou 'op heilige grond' - Die Burger
  • Pieter Steyn - Op Gertjie se spoor - Volksblad

Beste leefstyl-storie

  • Willemien Brümmer - Skoonma en die ondiere - By: Media24
  • Marisa Fockema - Ek groet julle, liewe grootjies - Volksblad
  • Pieter Steyn - Die swerwers langs die grootpad ... - Die Burger & Volksblad

Beste essay, rubriek of blog

  • Elsabe Brits - 16 Dae in die Saal van die Verlatenes - By: Media 24
  • Maygene de Wee - Meisie sterf na sy verkrag is - Die Burger
  • Piet Matipa - My gedagtes ken nét Afrikaans - Beeld

Beste gemeenskaps- of plaaslike koerant

  • Laevelder/Lowvelder - Redakteur: Irma Green
  • Potchefstroom Herald - Redakteur: Hennie Stander
  • Weslander - Redakteur: Helene Meissenheimer

Tydskrifte:

In-diepte artikels/Ondersoekende joernalistiek

  • Rochelle Barrish - ’n Ma wéét - Kuier
  • Ronel Nel - Dagboek uit Denmar - Rooi Rose
  • Lydia van der Merwe - Aandag asseblief! - Sarie

Beste persoonlikheidsprofiel

  • Hannelie Booyens - ’n Groot gees - Taalgenoot
  • AJ Opperman - Hulle noem haar liewe Verna ... - Taalgenoot
  • Pieter van Zyl - Waar ons loop, sal hy loop - Huisgenoot

Reis- en avontuurartikel

  • Leon-Ben Lamprecht - Agterpad: Namakwaland - Weg
  • Willem van der Berg - Die Groot Trek ... bakkiestyl! - My Tyd: Rapport
  • Carine van Vuuren - Lesse en lam boude - Vrouekeur

Kunste-artikel

  • Harry Kalmer - 42 twiets aan Johannes Kerkorrel - My Tyd: Rapport
  • Bibi Slippers - Toe die kalbas vol geword het - My Tyd: Rapport
  • Riëtte van der Wat - In ’n hoender se kop ... - My Tyd: Rapport

Beste leefstyl-storie

  • Arina du Plessis - Oor Oumas en erfkos - Landbouweekblad
  • Jaco Hough-Coetzee - Mier, plek van pyn en plesier - Huisgenoot
  • Bibi Slippers - ’n Wolhaarstorie in ses stemme - My Tyd: Rapport

Beste essay, rubriek of blog

  • Herman Lategan - Die dag toe my ma my afgelaai het - Vrouekeur
  • Reinet Nagtegaal - ’n Lewe met kanker - My Tyd: Rapport
  • Jo Prins - Om aan haar te vat - My Tyd: Rapport

Televisiepryse

Verhalende genres:

Beste draaiboek vir ’n dramareeks of enkeldrama

  • Saartjie Botha & Deon Opperman - Donkerland
  • Hein Eksteen - Vloeksteen
  • Leon Kruger - Treknet

Beste regisseur vir ’n dramareeks of enkeldrama

  • Jaco Bouwer - Die Boland Moorde
  • Jozua Malherbe - Donkerland
  • Regardt van den Bergh - Vloeksteen

Beste dramareeks of enkeldrama

  • Herman Binge - Vloeksteen
  • Roberta Durrant - Treknet
  • Deon Opperman - Donkerland

Beste akteur in ’n dramareeks of enkeldrama

  • Stian Bam - Die Boland Moorde
  • Quinton Krog - Vloeksteen
  • Gerard Rudolf - Donkerland

Beste aktrise in ’n dramareeks of enkeldrama

  • Jenna Dunster - Donkerland
  • Franci Swanepoel - Donkerland
  • Erica Wessels - Vloeksteen

Aktuele genres:

Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n gesels- of joernaalprogram

  • Susan Booyens - Kwêla
  • Coenie de Villiers - Kwêla
  • Shemane Harris - Kwêla

Beste insetsel in ’n gesels- of joernaalprogram

  • Riaan Badenhorst - Kwêla: Adam Small
  • Hanné Koster - Kwêla: Robert Hamblin
  • Paul Venter - Kollig: Lucinda Evans

Beste gesels- of joernaalprogram

  • Pieter Cilliers & Marié Minnaar - Kwêla
  • Amor Engelbrecht - Pasella: Buite
  • Ntokozo Mbuli - 50/50

Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n nuus- of aktualiteitsprogram

  • Bonné de Bod - 50/50
  • Rozanne McKenzie - Dagbreek
  • Freek Robinson - Robinson Regstreeks

Beste insetsel in ’n nuus- of aktualiteitsprogram

  • Danie Hefers - Fokus: Tsafendas se graf
  • Phillip Lennon - 50/50: Rhino Force
  • Loftus Marais - Dagbreek: Niklaas die karwasser

Beste nuus- of aktualiteitsprogram

  • Pieter de Vos & Iza Trengove - Robinson Regstreeks
  • Dirk Mostert - Sakegesprek met Theo Vorster
  • Wim Steyn - Dagbreek Bestes

Beste nuusleser

  • Lynette Francis - Nuus om Sewe
  • Ivor Price - Nuus om Sewe
  • Louise van Wingerden - Nuus in Afrikaans

Beste dokumentêre program of programreeks

  • Herman Binge - Song vir Emily
  • Paul Venter - Max oor Madiba
  • Zach Vincent - 50/50: Okavango

Beste vermaaklikheidsprogram

  • Paul Venter - Bravo!
  • Paul Venter - Jou show met Emo & Wicus
  • Paul Venter - Kersfees Kokkedoor

Beste leefstylprogram

  • Johan Badenhorst - Voetspore: Agulhas tot Alexandrië
  • Amor Engelbrecht - Pasella: Terug
  • Paul Venter - Roer

Beste werklikheidsreeks

  • Roberta Durrant - Kêrels wat Kook 2
  • Rebecca Fuller-Camphell - Nege Maande
  • Paul Venter - Kokkedoor

Beste aanbieder in ’n vermaaklikheids-, leefstylprogram of werklikheidsreeks

  • Emo Adams - Jou show met Emo & Wicus
  • Tammy-Anne Fortuin - Roer
  • Tracey Lange - Bravo!

Die wenners van hierdie toekennings word op Vrydag, 9 Mei tydens ’n glansgeleentheid by Vodaworld in Midrand bekend gemaak.

Gesels gerus op Twitter saam by #Veertjies 2014 oor vanjaar se ATKV-Mediaveertjies. 

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top