Erika Terblanche verdien toekennings vir haar werk aan die ATKV-skrywersalbum. Dis elke keer 'n verrassing en 'n lekkerte om die bladsy oop te maak en te lees oor nog 'n figuur in ons letterkunde.
Jaco Fouché
"Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."