"Om te reis en afstand tussen jou en jou heimat te ervaar lei tot herbesinning van wat eens was en wat nou is. Dis in dié verband dat die karakter van Errol Hendriks in Sacrifice tot sy tuiskoms staan."