Die konsentrasiekamp

  • 0

Die konsentrasiekamp

In die uitgestrekte kaal vlaktes
langs die koue spoorlyn,
staan bleek-wit tente en kwyn.

Dit is hier waar kinderlyfies
in vlak grafte verdwyn

Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie

Lees die ander inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top