Die digters dans in Observatory

  • 0

Hoe intenser die emosie, hoe minder oorvloedig moet die beskrywende woorde wees. Die Dansende Digtersfees wat op 9 en 10 Mei by Spier plaasgevind het, kan om hierdie rede beswaarlik verwoord word. Die geleentheid was 'n vertoonvenster waar betrokke digkuns uitgestal is. Plaaslike en internasionale digters het saamgetrek en die woorde laat dans.

Voordat die fees by Spier plaasgevind het, het die Pirogue-produksiegemeenskapsgroep op die 5de Mei 'n gedigtegeleentheid by Wrenschhuis in Observatory aangebied. Die kurator hiervan was Finuala Dowling.

Hieronder is foto's van die digters wat opgetree het, en uittreksels uit gedigte wat aangrypend by die geleentheid voorgedra is.

Finuala Dowling: "Summarising life"

Summarising life is not easy.

My first try went like this:
You're born,
you go to the dentist,

then you die.

Rustum Kozain: "Kingdom of Rain II"

I still dream of one day seeing,

sniffling at the ground not far from me,
softly grunting, a grizzly bear;
or sat down pulling at a vine of berries
or a sampling, oblivious to me or not caring.

Ingrid de Kok: "The head of the Household"

is a girl of thirteen
and her children are many.

Left-overs, moulting gulls,
wet unweaned sacks

she carries them under her arms
and on her back

Ilya Kaminsky: "Dancing in Odessa"

In a city ruled jointly by doves and crows, doves covered the main district, and crows the market. A deaf boy counted how many birds there were in his neighbor's backyard, producing a four-digit number. He dialed the number and confessed his love to the voice on the line.

Hans van de Waarsenburg: "The last waltz"

Had I forgotten you in stereo sound?
Dolby, Dolby, in that square in Amsterdam?
The Schiller Hotel, floating on the past
Like a cabin cruiser. I was asked to show ...

 

Georges Lory (links) en Breyten Breytenbach (op die voorgrond) het om die beurt Abdellatif Laâbi se gedigte in onderskeidelik Frans en Engels voorgedra. Laâbi kon weens gesondheidsredes nie die fees bywoon nie.

Breytenbach het ook 'n toespraak gelewer waar hy verwys het na verskille én raakpunte tussen die sosiale omstandighede van

die lande wat elkeen van die digters verteenwoordig het.

Fotos: Patricia Herrán

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top