Die Boer-teater: HOL Marion!

  • 0

HOL Marion!
By die Boer Restaurant Teater op 27 September om 20:30
Kaartjies:  R120
Bespreek: 021 979 1911/ 083 406 0111 of aanlyn by www.dieboer.com
Teks:  Chris Vorster en Marion Holm
Spel:  Marion Holm
Regie:  Chris Vorster
Vervaardiger:  HANDYMINDS

Hol jy saam, hol jy weg of hol jy in die hek vas? Ons almal hol mos anders en vir ander redes! Marion hol vir haar lewe. Sy hol vir haar brood en botter… letterlik… want sy is hol van binne, soos in leeg… soos in HONGER! Is jy ook honger? Kom vul jou holte met Marion wat holderstebolder hol deur haar dol dag tot dag… tot nag. Die van julle wat al vir meer as ’n dekade saam’t Marion hol… weet julle gaan lag en dalk ’n bietjie huil. Vir die nuwelinge… moenie net daar sit nie… trek gemaklike skoene aan en kom hol saam! Nou!

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top