Dialoog met die Kommissie vir Kultuur, Godsdiens en Taalregte: Woensdag 25 Maart

  • 0

Die grondwetlike mandaat wat aan die Kommissie vir Kultuur, Godsdiens en Taalregte gegee is, vereis skakeling met relevante organisasies. Omdat taal so ’n belangrike medium is vir nasiebou en onderlinge verhoudings, is uitnodingings aan verskeie organisasies tot ’n dialooggeleentheid gestuur. Die bedoeling is om saam te luister na die geleenthede en uitdagings wat Afrikaans as derde grootste taal in Suid Afrika bied. Ons sien uit na die konstruktiewe perspektiewe en die opbouende bydraes op Woensdag 25 Maart 2015 by die Destiny Konferensie-sentrum, Kemptonpark.

Program

13:30   Registrasie
14:00   Verwelkoming en orde-reëlings – R Schoeman
14:05   Bekendstelling van voorsitter van die Kommissie – J Mabale
14:10   Voorsitter van die Kommissie vir Kultuur, Godsdiens en Taal-regte – Thoko Mkhwanazi-Xaluva
14:20   Makro–perspektief – Prof Wannie Carstens
14:40   ATKV – Japie Gouws
14:55   SAOU – Chris Klopper
15:10   Afrikanerbond – Prof Prof Louis du Plessis
15:25   ATR – Prof AM Beukes
15:40   SA Akademie – Prof Wessel Pienaar
15:55   Vriende van die Voortrekkermonument – Sonja Lombard
16:20   Sentrum vir Grondwetlike Regte (SVGR) – Adv Johan Kruger
16:30   Godsdiens-Akte – Prof Pieter Coertzen
16:20   Opmerkings – Dr Bertus Koortz
Koffie
16:45   Bespreking en pad vorentoe – R Schoeman
18:00   Afsluiting
18:30   Dinee – Gasspreker – Dr Matthews Phosa
20:30   Verdaag

Kontak Renier Schoeman indien jy belangstel om hierdie geleentheid by te woon: liaison@mweb.co.za.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top