Vir Panda: Sonsverduistering

  • 3

Jonge dame vra onderaan in die koerantberig se kommentaar of die sonsverduistering gedurende die die dag of die nag gaan plaasvind.

Groete,
Angus

  • 3

Kommentaar

  • Die omroeper — Schutte —wat die weervoorspelling na die aand nuusuitsending  van SABC2 aangebied het 'n paar jaar gelede, het aan die einde daarvan 'n foto van die gedeeltlike sonsverduistering wat op dié spesifieke dag plaasgevind het, gewys en sommer vir almal wat moontlik nie verstaan nie, verduidelik dat dit die maan se skaduwee is wat op 'n gedeelte van die son geval het. Nodeloos om te sê dat my navraag nooit beantwoord is nie.
    Groete
    Panda

  • Chris Dippenaar

    Dis ook ongelooflik hoe baie mense dink dat die fases van die maan veroorsaak word deur 'n skaduwee van die aarde.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top