Vir CM: biljoendollar-bedrywe

  • 2

Beste CM,

Die mees suksesvolle biljoendollar-bedrywe in die VSA : Die Wapenbedryf, Dwelmmiddels, Godsdiens en Pornografie.

Die laaste drie stimuleer die senters in die brein om euforie mee te bring, en die eerste om vir altyd ‘n eiende te maak aan die euforie.

Beste groete,

Pieter Redelinghuys

  • 2

Kommentaar

  • Beste Pieter

    Baie dankie vir die inligting.  Die euforie het klaarblyklik geen verband met gesonde verstand nie.

    Beste groete

    CM

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top