Verskoon tog

  • 3

Die oortuiging dat mense mekaar moet vernietig om goed te leef, klink al vir eeue uitnemend barbaars.

CM

  • 3

Kommentaar

  • Stam ons dan nie van diere af nie ? "Only the strongest survive."

    Dan is die menslike gedrag soos hierbo mos normaal en nie barbaars nie.

     Lekker leef

     Raed-na-Gael

     

     

  • Dit is 'n ingeboude oorlewingsmetode in alle lewensvorme op aarde CM; dit is om getalle te beperk.  As dit nie gebeur nie sal ons mekaar naderhand vertrap hier op aarde en GEEN lewensgehalte hê nie.  Ongelukkig bring hierdie uitroei onder mekaar ongekende smart mee.  Die oplossing is maar seker om getalle dan op 'n ander manier te beperk.

  • Raed-na-Gael; Jan Rap:

     Daar kan seker  aanvaar  word dat meer mense nou al hul verstand sou kon gebruik.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top