Seks = Lewe; Godsdiens = Dood

  • 8

"An erect phallus is a symbol of life, a cross a symbol of death."
Jean Daniel Cadinot

  • 8

Kommentaar

  • Enigiemand wat nog twyfel aan Afrikaans se voortbestaan, gaan besoek asseblief die Taalmonument in die Paarl.  

            
  • 'Die taalmonument kan bly voorbestaan, maar Afrikaans kan vergaan indien daar nie daadwerklik vir die behoud daarvan GEWERK word nie.

  • Beste Jaco,

    Niemand het GEWERK  vir die ontstaan van Afrikaans nie. Niemand kan werk vir die behoud van 'n taal nie. Afrikaans mag dalk verdwyn, of bly voortbestaan; dit hang maar af van hoe bruikbaar dit is, en of mense dit praat.
    Groete,
    Angus
  • Angus

    Jy is heeltemal reg. Ek het myself nie heeltemal duidelik gestel nie.

     Mbt tot "GEWERK" word, moes ek eintlik gesê het om vir Afrikaans gedurig te agiteer vir die behoud daarvan. Wêreldwyd is die minderheidstale, soos bv die van die Australiese Inboorlinge waar daar sowat 150 jaar gelede meer as oor die 200 tale was, is slegs 20 wat nog oorbly, en die word verwag om oor die volgende 50 jaar te verdwyn; besig om of te kwyn of om uit te sterf.  Afrikaans het die moontlikheid om dieselfde gevaar in die gesig te staar.

    Dan weer het ons die geval waar tale wat reeds in onbruik geraak het, kunsmatig weer in die lewe geroep word soos bv  Hebreeus en Gaelies (van Ierland), en was, en word steeds daadwerklik daaraan "GEWERK" om weer algemene populêre aanvaarding te verkry.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top