Santepetiek

  • 3

Daar is ‘n menigte aanspraakmakers wat reeds hier is om die lewendes en die dode te oordeel.

CM

  • 3

Kommentaar

  • Wat is tog die 'waardigheid' van die 'mens' waaroor u gesels Mnr CM? Is dit die waardigheid volgens Anselmus, Machiavelli, Hobbes, Locke, Voltaire, Kant, Marx, Darwin, Freud, Jung, Chekov, Ibsen, Nietzsche, Mussolini, Marcel, BF Skinner? Om enkelsinne aan te val, sonder argumente, klink mooi - maar dit bly maar net wat dit is: aanvalle sonder konteks of deurdagtheid Kan netsowel plagiaat wees. 

     
    Met die maat waarmee u meet sal u gemeet word. Wees versigtig vir die splinter by ander as jy 'n balk in jou eie oog het.
     
     
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top