moeil’kste b’sluite word net ytg’stel, afg’stel,
b’eind’g’ng v’n struktuurg’weld takties v’rmy,
t’veel t’lief v’r superioriteitsindroom, v’r b’klei,
Millennium Drie Homo Sap-Sap weet, als issie wel
vrae, Self-d’struksie, ong’makl’k, hoe Self Self g’dra,
v’rfyn via tegnologie, deur blieng, blinkgoed, b’derf,
mugus, plus paloekas deur ’n mampara-disko swerf,
waar innie Gondwana-legkaart pas Mamma Afrika?
onkund’-ontkenn’r b’skou ideo-pedagogie as sedepreek,
sjee voor, b’weer, lat’t Mens aan ’n hulpbron ontbreek,
sjatan hom deur “Duiw’lspiek”-siek op God w’l wreek,
sjy dissip’ls hul Self sup’rg’wet’nloos skanne in steek
met b’trekk’ng tot G’wete hoop Mens’p daai herwinn’ng,
oorlew’ng-vannie-slimste, rev’lasionêr, finaal oorwinn’ng
Jacobus Faasen