Onvoltooide woordeboek

  • 3

Daar word steeds gesoek na metodes om die geluide wat mense maak te verklaar.

CM

  • 3

Kommentaar

  • As daar gesoek word na metodes om die geluide wat mense maak te verklaar, dan sal ons in die jaar toet nog na daardie metodes soek. Waarom nie kortpad vat nie: stel sommer direk ondersoek in na die geluide wat mense maak. Skaf 'n goeie Fonetiek-handboek aan; dit sal aanvanklik darem so effens help met die ondersoek. Uiteindelik die verklaring, en jy het jou Ph.D. of D.Litt.  

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top