Moedertaal-onderrig vir Jan Rap

  • 3

Jan

Jy sal van die volgende hou, nl:

https://www.afriforum.co.za/study-learn-mother-tongue-afriforums-brand-new-video-campaign-s-l-m/

Weereens die verskil tussen mense wat DOEN en wat PRAAT

Jaco Fourie

  • 3

Kommentaar

  • George Bekker

    Angus, jou dwars kommentaar is seker te verwagte. Jy kan honderde Afrikaanse woorde op hulle webwerf  lees - en neem gerus kennis van wat daar staan.

    Daar is nogtans 'n groot fout by Afriforum: dat daar nie nog dosyne sulke groepe bestaan nie! Sal die onmoontlike gebeur en ons dalk nog in die toekoms positiewe geluide van Angus hoor?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top