lus v’r Liefde

  • 0

stels’lmat’g vallie shitstem in volle duie,
als onwelriek’nd, onn’r mat in ing’vee,
b’gin fonnamente een-v’r-een meegee,
g’n Mens in staat, t’praat v’n borrieng tye

val Mens ov’r-’n-ov’r, v’r pr’sies’ie selle trieks,
slaag sjatan in’t, “Duiw’lspiek”-legitimiteit t’fieks,
b’hulp v’n submissiewe, Fariseër, spierwitg’pleist’r,
kanti, Self Self-d’struktief, inne boosaard’g duist’r

in deesk’ suid’rland, aysh, onn’rworp aan eis v’n NDR,
gat Zabalaza, Struggle, Stryd, subiet, progressief, voort,
Mens vás, inne gatslat-trêp, v’n “zoort-zoek-zoort”,
hoen’rvleis-Inkhululekho nogge bietjie verd’r’s ver

Gregt’gheid, volkleur-Paradysblom, w’t Sy Allah Tyd Is,
maak mos, nes Mens se Muse, Mens v’r Liefde lus

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top