Lofwaardig

  • 2

Dit is wenslik dat ‘n filosoof nie weet wat die waarheid is nie, want dan word hy vereer vir sy versinsels.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Die implikasie is dat, as hy wel sou weet wat die waarheid is, hy NIE vereer sal word vir sy versinsels nie.  Of, natuurlik, dat hy nie versinsels sou hê nie wat natuurlik nie sin maak nie; hy kan slegs iets versin as hy weet wat hy versin, naamlik die waarheid.  Jy moet dalk hierdie stelling bietjie verder deurdink.

  • Hendrik Haywood

    As jy Die Skrif (Bybel) bestudeer en jy vra Die Heilige Gees om jou die wysheid en insig te gee oor wat 'n versinsel is, sal hy dit aan jou openbaar. In my oë is die volgende versinsels: kersboom, rooi kouse op mense se hoofde tot selfs in eredienste, vadersdag- en moedersdaggebruike en tot in eredienste. En satan laat dit gevier word tydens eredienste, hierdie uitspattige verjaarsdagvierings.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top